error code:
Die BronFM
Sign-In
Verify Email Address Account Sign-Out
Menu
Homepage News
Program
Schedule Shows Specials
Program
Schedule Shows Specials
Staff

Embed The Radio Player In Your Website
Copy the code below and paste it into your website.

Download our desktop apps

Back to news

Skoliere leer oor volhoubare boerdery op uitstappie

2025-08-11 15:00:00
2
0

Devine Rooi

MERWEVILLE. – Die graad 4- en graad 5-leerders van Laerskool Merweville, het 'n leersame uitstappie na Karoo Aquaponics onderneem, waar hulle eerstehands oor moderne boerderymetodes en gesonde voedselproduksie kon leer.

Die besoek het die jong leerders se kurrikulum perfek aangevul. Die graad 4’s het as deel van hul aardrykskundelesse die geleentheid gekry om meer oor boerderypraktyke te werk, terwyl die graad 5’s gesien het hoe gesonde kos groei, wat direk aansluit by hul lewensvaardigheidsonderwerpe.

Die uitstappie na die akwaponika-plaas, wat die beginsels van visboerdery en die kweek van plante kombineer, het 'n groot indruk op die skoliere gelaat en het gelei tot lewendige gesprekke in die klas oor die volhoubaarheid en waarde van sulke boerderymetodes. Die besoek het weereens die belangrikheid van praktiese leer buite die klaskamer beklemtoon.

Share This Article

Comments

Add Comment
Login to comment Verify your email to comment

No Comments Yet...

There was an error while fetching comments, Please try again later

888888888

mmmmmmmmm

ooooooooo

nnnnnnnnn

ttttttttt

uuuuuuuuu

eeeeeeeee

sssssssss

wwwwwwwww

hhhhhhhhh

rrrrrrrrr

fffffffff

iiiiiiiii

ddddddddd

aaaaaaaaa

yyyyyyyyy

888

mmm

ooo

nnn

ttt

uuu

eee

sss

www

hhh

rrr

fff

iii

888

mmm

ooo

nnn

ttt

uuu

eee

sss

www

hhh

rrr

fff

iii

ddd

aaa

yyy

month

88

88

day

88888

88888

GMT

88

88

hour

:

88

88

minute

:

88

88

second

am

pm

Program Lineup

Previous Article

No Previous Article

Next Article

Grondeisers smag vir antwoorde: Maar wanneer kom ons deurbraak!!!
Die grondeisers se harte is seer. "Ons het alles reg gedoen," sê een van hulle. "Ons het die proses gevolg, ons het ons
2025-08-11 18:00:00
16
All Rights Reserved, Copyright © 2025 Die BronFM Radio.
Privacy Policy Terms Of Service
Powered By Caster.fm Streaming Solutions.